Text Box: Omtrent ons

Van der Spuy Brink,

 

Het in die pastorie groot geword, reg in die middel van die strominge van ons dorp!

 

Die ysterklipkoppies het hom geinspireer om n geoloog te word, later in die buiteland op mynprojekte gewerk en doseer deesdae MBA, medeeienaar van nuwe maatskappye.

 

Met sy vrou Retha drie dogters en 4 kleinkinders wat die lewe ophelder, woon hulle in Pretoria en bekyk die lewe deur die lens van sy kamera.

 

Meer by www.corvus.co.za

 

Annien Kriel, was eers Pieters en my voete gevind in Pretoria na die Karoo vlaktes.  Die plek verander nie sommer mens se persoonlikheid nie want dis sterk vasgel deur die Karoo hitte en brak water.

 


Getroud met Johan  en het een kleindogter Carla.   Vlytig met naald en gare.  Pak sommer baie dinge aan met groot entoesiasme. 

 

 

Tuin maak l my na aan die hart en om met mense te deel. Liefdesdiens is baie na aan my hart en juis daarom het ek jare lank by mediese dokters gewerk.

 

 

 

Text Box: Ek het nou die aand 'n droom gehad en was weer terug gewees in tyd in ons dorpie in 'n stofstraat met al my stille selfverwyt.   

Ek het heimwee na my jeug gekry en al die plekke waar ek was ons fietse wat die dorp vol ry en die geraamtes in die kas.   Ek het smiddae na die dam gegaan en het jou daar gesien eenkeer jy
~ Mellet Moll

Ons gee hier die ruimte om te deel en te gesels. Daar sonder gaan daar nie meer kan gebeur nie.

 

Wat jy bydra sal al die verskil maak.

 

Ons stuur weg van om net nog n Facebook tipe groep te wees waar almal los dinge bydra en min luister.

 

Help ons om dit nog beter te maak.

 

Gebruik dit!