Text Box: Ons Markplein

Wys jou besigheid hier!

 

Dit is gratis. Ons sal die jongste 20 vertoon. As jy later uitval, stuur weer; so hou ons dit nuut en sinvol.

 

Dit is net mense wat van Vanwyksvlei kom, of jou man of vrou, kinders en kleinkinders.

 

Skoonmense, vriende , bure en vyande kwalifiseer nie!

 

Stuur jou besigheidskaartjie of ‘n klein kleurvolle beskrywing van wat jy doen en jou webskakel. Hou asb kleiner as 200kb (anders gaan ons dit nie aanvaar nie), voorbeelde onder.

 

Stuur dit hierheen

 

 

 

Vir boeke  en handleidings vir jou Amazon Kindle: Tik net ”spuy brink” by jou Storefront.

Dit is ook beskikbaar in alle algemene e-boek formate.

 

HIER

Digbundel met vertroostende verse

 

HIER